Maar ek weet een ding. Ek weet nou al wat die tipe man is waarvoor ek sal kan lief raak. Hy moet die brein van 'n arm seun hê, met die hart van 'n verowenaar. 'n Straal in sy menswees met sprankel in sy gees. Moet kan erken as hy faal, met sy kop omhoog. Bederf sonder om te blik of te bloos. As hy gevang word in die reën moet hy kan lag en dans en uitsien na die reënboog wat kom. Hy moet my nie net aanvaar soos ek is nie, maar elke dag uitdaag om die beste te wees wat ek kan.
Ek soek net die een man om my lief te he, maar sy liefde moet wees; vry soos 'n veldbrand, mal soos die maan, altyd soos more, skielik soos 'n asemhaling en oorwinnend soos die gety. Ek soek net dit. Met die tipe liefde sal ek gelukkig kan wees.
Ek soek net die een man om my lief te he, maar sy liefde moet wees; vry soos 'n veldbrand, mal soos die maan, altyd soos more, skielik soos 'n asemhaling en oorwinnend soos die gety. Ek soek net dit. Met die tipe liefde sal ek gelukkig kan wees.
"A soulmate is someone who has locks that fit our keys, and keys to fit our locks. When we feel safe enough to open the locks, our truest selves step out and we can be completely and honestly who we are; we can be loved for who we are and not for who we're pretending to be. Each unveils the best part of the other. No matter what else goes wrong around us, with that one person we're safe in our own paradise. Our soulmate is someone who shares our deepest longings, our sense of direction. When we're two balloons, and together our direction is up, chances are we've found the right person. Our soulmate is the one who makes life come to life." - Richard Bach
Found him I see!
ReplyDelete